Die blog fokus op die goeie nuus van die Bybelteks binne sy engere en wyer konteks en poog om nuwe vensters op God oop te skuif wat hoop gee.