Plasings

Wys tans plasings met die etiket #ONTBLOTING #AAN DIE KAAK STEL

ONTBLOTING

Prent
                                                                                                                                         ONTBLOTING TEKS: JESAJA 58:1-14 Om nakend ontbloot en uitgevang te word, is uiters vernederend. ‘n Prokureur is uit gevang. Sy vrou het hom en ‘n ander vrou nakend intiem in sy kantoor gekry. Baie mense geniet dit om mekaar se sondes aan die wasgoed lyn te hang. Die Israeliete, wat terug was uit ballingskap, het gereken hulle is a nation of right-living people – law-abiding, God-honoring ( The Message ) . Hulle het dan voortdurend die Here aan...