DIE UITNODIGING
DIE UITNODIGING JES. 55:1-15 Piet, ‘n direkteur van baie maatskappye, het hom afgesloof en dood gewerk. Saans doodmoeg op sy bed neergeval. Aan geld geen tekort nie. Van geluk en lewens bevrediging geen sprake. 'n Tipiese voorbeeld van die moderne mens wat dink hierdie aarde, met alles wat dit bied, kan lewens bevrediging bied. Die ballinge in Babel is 'n voorbeeld van mense wat hulle rug op God gedraai en gedink het hierdie aarde kan lewensgeluk bied. Babel en ballingskap het nie hulle koppie van geluk g...
Opmerkings
Plaas 'n opmerking